Napwu stoei steeds met NBC

NBC-werknemers het in Mei vanjaar hul stakings beëindig as deel van ’n ooreenkoms tussen die uitsaaier en Napwu, maar die unie beweer nou die NBC het nie die bepalings nagekom nie.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die Namibiese Vakbond vir Staatsdienswerkers (Napwu) het ’n regsgeding teen die nasionale uitsaaier, die NBC, aanhangig gemaak vir ’n beweerde verbreking va
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer