NamPower tjoepstil oor Xaris-kansellasie
Die nasionale kragverskaffer weier om te sê hoekom dié winsgewende tender gekanselleer is, en die hooggeregshof moet nog uitspraak oor die toekenning van die tender lewer.
Catherine Sasman - NamPower sê hy is nie by magte om redes te verstrek hoekom die versoek vir ‘n voorstel (RFP) om die Walvisbaai-elektrisiteitsprojek saam met Xaris Energy (Pty
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie