NamPower moet kragtoevoer herstel
NamPower moet kragtoevoer herstel

NamPower moet kragtoevoer herstel

Augetto Graig
Die kabinet het die nasionale kragvoorsiener, NamPower, opdrag gegee om die kragtoevoer na staatsondernemings en dorpe met agterstallige skuld te herstel. Volgens die kabinet moet NamPower wag op die uitslag na die rede vir die agterstand en wanbetaling.

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer