NamPost van N$300 000 beroof
Die polisie sê hulle is op die spoor van verdagtes wat na bewering met 'n fyn uitgewerkte plan 'n plattelandse poskantoor beroof het.
Drie beweerde rowers het NamPost op Fransfontein glo Dinsdag van sowat N$300 000 beroof. Dit volg nadat hulle die posmeester na bewering in sy huis aangerand en vasgebind het, soda
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie