Namibiu00ebrs wu00eareldwyd vier saam
Namibiu00ebrs wu00eareldwyd vier saam

Namibiërs wêreldwyd vier saam

Vir die 29ste agtereenvolgende jaar het Namibia Breweries Limited (NBL) 360 kaste bier aan die ministerie van internasionale betrekkinge en samewerking ter viering van Namibië se Onafhanklikwording geskenk. Die ministerie stuur die kaste Windhoek Lager na al die Namibiese ambassades wêreldwyd sodat Namibiërs in ander lande ook in die vieringe kan deel. Hier ontvang adjunkminister Christine //Hoëbes die bier van mnr. Abrie du Plooy, bestuurder van NBL se voorsieningsketting. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-08-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer