Namibiërs takel 250 km deur woestyn

Twee langasems van Windhoek gaan die Namib in die hoogsomer aanpak.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Twee dapper Windhoekers, mnre. Wim Steenkamp (34) en Hannes Smit (46) sien in die hoogsomer kans vir ’n moordende ultramarathon in die woestyn. “Dis soos
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer