Namibiërs mag nie reis met 'verlore paspoorte'
Namibiërs mag nie 'n paspoort gebruik wat hulle as verlore aangemeld en weer gevind het nie. Volgens die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, moet dié paspoorte by die ministerie ingehandig word.
Dié paspoorte is volgens die ministerie nie geldig nie en die gebruik daarvan is onwettig. 'n Verklaring beklemtoon die oomblik wanneer 'n paspoort as verlore verklaar en vir 'n nuwe een aansoek gedoen word, word die verlore of beskadigde paspoort gedeaktiveer en 'n nuwe paspoort uitgereik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie