Namibiër vlieg agter rooikuifloerie aan
’n Windhoekse voëlkyker se passie vir fotografie en voëls het haar op ’n vliegtuig laat klim om ’n skaars voëlspesie langs die Kavangorivier af te neem.
Francoise Steynberg - Ná die skaars rooikuifloerie (Musuphaga rossae) onlangs vir die eerste keer langs die Kavangorivier ontdek is, het ’n kranige Namibiese vryskutfotograaf en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie