'Namibiese' grys walvis swem halfpad om aarde

'n Grys walvis wat agt jaar gelede langs die Namibiese kus opgemerk is, het 'n beraamde 27 000 km vanaf sy geboorteplek gereis.
Sanet de Waal
In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat 'n grys walvis vir die eerste keer ooit suid van die ewenaar naby die kus van Walvisbaai in Namibië waargeneem is.
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer