Namibiese flieks betower
Namibiese flieks betower

Namibiese flieks betower

Yandi Du Plessis
Die plaaslike film The White Line is vir vyf toekennings by die 2020 African Movie Academy Awards (AMAA’s) benoem. Dit sluit in toekennings vir die beste film in ’n Afrikataal, uitnemende kostuumontwerp, uitnemende draaiboek, die beste aktrise in ’n hoofrol vir Girley Jazama en beste debuutfilm vir die regisseur Desiree Kahikopo. Die Namibiese kortfilm Baxu and the Giants is ook vir ’n AMAA-toekenning vir die beste kortfilm benoem. Die toekenningseremonie vind op 20 Desember plaas. Foto Facebook

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer