Namibiese beesvleis kry ‘groenkaart’

Namibië se eerste besending van 25 ton gesogte beesvoorkwarte na Amerika is ná bykans twee dekades se onderhandelinge gereed vir uitvoer.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - “Namibiese beesvleis het sy groenkaart gekry! Dit beteken Meatco kan nou amptelik na Amerika uitvoer.”Só het mnr. Ronald Kubas, die Meatco-raad se ondervoors
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer