Namibiese akteurs maak naam in buiteland

Windhoek Gimnasium het tydens jeugteaterfees in Johannesburg beoordelaars en lede van die gehoor met hul passie, toewyding en deursettingsvermoë betower en met verskeie pryse weggestap.
JUSTISIA SHIPENA
Mariselle ­StofbergDramagroepe van Windhoek Gimna­sium het vanaf 2 tot 5 Oktober aan die finaal van die Curro Create National Youth Theatre Festival in Johannesburg deelgeneem. B
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer