Namibië wil geslagsgeweld teen 2022 uitwis
Die aanklaer-generaal me. Martha Imalwa sê die Namibiese regstelsel neem gevalle van geslagsgeweld ernstig op.
“Sou ons teen 2022 met bestaande inisiatiewe nie geslagsgweld uit Namibië verwyder het nie, moet almal wat hulle hieraan skuldig maak, agter tralies, skuldig bevind en gevonnis wees,” het Imalwa gesê.
Sy het ook ‘n beroep op mans gedoen om by die stryd teen geslagsgeweld betrokke te raak. Volgens Imalwa moet staatsaanklaers dossiere vandat die misdaad gepleeg is noukeurig bestudeer omdat dit die enigste manier is om te weet watter hulp die slagoffer van rolspelers nodig het. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie