Namibië vra vir 'inligting as 'n openbare bate'
Die Windhoek+30-deklarasie is op 3 Mei vanjaar in Namibië aanvaar en is die opvolger van die 1991 Windhoek-deklarasie.
Die Namibië Mediatrust (NMT) het die resolusie verwelkom wat die regering ter tafel gelê het by die 41ste sitting van die Verenigde Nasies se Onderwys-, Wetenskap- en Kultuuror
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie