Namibië tuimel op toerisme-indeks
Jo-Maré Duddy - Namibië het 12 plekke op die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se Travel & Tourism Competitiveness Report vir 2017 geval.
Vanjaar beklee die land die 82ste plek uit 136 wêreldlande. Op die vorige indeks in 2015 was Namibië 70ste uit 141 lande.
Lees môre wat tot dié swakker vertoning aanleiding gegee het.
Vanjaar beklee die land die 82ste plek uit 136 wêreldlande. Op die vorige indeks in 2015 was Namibië 70ste uit 141 lande.
Lees môre wat tot dié swakker vertoning aanleiding gegee het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie