Namibiu00eb sonder grense: Episode 6, 21 Mei 2021
Namibiu00eb sonder grense: Episode 6, 21 Mei 2021

Namibië sonder grense: Episode 6, 21 Mei 2021

Kristien Kruger
Ons is terug in Australië en maak, soos gewoonlik via Texas, ‘n draai by die Coetzees in Queensland. Eureka Coetzee vertel haar gesin, oorspronklik van Mariental, se storie.

Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by [email protected]. Instagram - @kris10.kruger

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer