Namibië se sinkhuisbewoners neem voortou
Die land is verlede week deur belanghebbers besoek om te vergelyk hoe die informele behuisingskrisis gepak word.
Augetto Graig - Inwoners van nedersettings in Namibië, wat ondanks armoede kragte saamsnoer om besparings te maak, en hul eie huisies bou, word deur hul eweknieë in Afrika geprys
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie