Namibiu00eb se Mej. Tiener  vir 2017 gekroon
Namibiu00eb se Mej. Tiener vir 2017 gekroon

Namibië se Mej. Tiener vir 2017 gekroon

Octavia Tsibes
Mej. Tiener 2017 is Saterdagaand by Namibië se Nasionale Teater in ­Windhoek gekroon. Ná ses maande van voorbereiding is Mijeanne Marais (middel) as ­Namibië se Mej. Tiener 2017 gekroon. Sy sal die land in Junie in Las Vegas, in die VSA, by die Mej. Tiener Kontinente-byeenkoms verteenwoordig. Haar ­eerste prinses is Cassia Sharpley (links) en Jasmin Emad Eldin is tweede ­prinses.

Foto Octavia Tsibes

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer