Namibië oper, Walvis toe

’n Verslapping in inperkings beteken geensins Covid-19 het uit ons midde verdwyn nie, het pres. Hage Geingob gister by Staatshuis gewaarsku.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die staatshoof, pres. Hage Geingob, sê fase 3 wat Dinsdag in werking tree, gaan van Namibiërs vereis om groter verantwoordelikheid vir hul gedrag te aanvaar.Bu
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer