Namibië oor olifantverkope aangekla

Die konvensie oor die handel in bedreigde spesies (Cites) en die Switserse owerhede is versoek om 'n stokkie voor Namibië se plan te steek om olifante uit te voer.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Die Switserse omgewingstigting, Fondation Franz Weber (FFW), sê die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme se plan om 57 Afrika-olifante te verkoop,
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer