Namibië laat die voete jeuk
Dit is plekke soos Bloedkopje in die Namib, afgeneem deur Johann van Schalkwyk, wat Namibiërs se voete laat jeuk om hierdie langnaweek weer die pad te vat en die land te verken. Intussen wys die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se mededingendheidsindeks vir 2017 Namibië is die vierde mees kompeterende bestemming in Afrika. Op die wêreldranglys van 136 lande lê Namibië 82ste. Die jongste indeks bevat goeie én slegte nuus. Lees die berig op bl.13.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie