Namibië kry virtuele universiteit

Akademia brei in 2018 na Namibië uit, wanneer 'n virtuele studiesentrum in Windhoek sy deure vir voornemende studente oopgooi.
Ronelle Rademeyer
Die Suid-Afrikaanse universiteit Akademia sprei in 2018 sy vlerke na Namibië en open 'n virtuele studiesentrum in Windhoek. Hierdie privaat hoëronderwysinstelling is reeds ses ja
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer