Namibië kry internasionale poskodes
Goeie nuus vir diegene wat graag aanlyn inkopies doen, is dat 'n internasionale poskode vir elke streek in Namibië binnekort bekend gemaak sal word.
Elvira HattinghNamibië kry vir die eerste keer sedert onafhanklikwording sy eie internasionale poskodes, wat vandeesmaand nog deur NamPost aan die publiek bekend gestel sal word.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie