Namibië kan help met hervestiging
Die navorsers meen die risiko vir stroping van die kameelperde in Angola kan verminder word deur hulle fyn te monitor en plaaslike steun vir hul beskerming in te win.
Elvira Hattingh Namibië kan Angola help om sy kameelperde opnuut te vestig in gebiede waar hulle is tydens dié land se 40 jaar lange burgeroorlog verdryf is. Dit is die bevinding
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie