Namibië, jy is volgende, sê Geingos
Ofskoon die prentjie vir die vasteland steeds allesbehalwe skelpienk is, is die gety rondom gay-regte in Suider-Afrika suutjies aan’t verander en Namibië vat-vat aan dié kas se deur.
Denver Kisting – Me. Monica Geingos, Namibië se eerste dame, staan sowat ’n maand gelede op ’n koelerige Woensdagagtermiddag op ’n verhoog in Windhoek.Sy vertel ’n stori
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie