Namibië hardloop vir liefdadigheid
Namibia Runs for Charity se jaarlikse geldsinsameling ten bate van 11 verskillende liefdadigheidsorganisasies het die naweek by die Môreson Skool in Windhoek plaasgevind.
Ondersteuners wat ten bate van die organisasie van hul keuse gehardloop het, het N$120 000 ingesamel. 'n Totaal van N$11 840 is ook deur middel van kaartjies vir 'n gelukstrekking ingevorder.
Mee. Heide Beinhauer, Tresia Haiduwa en Adelheid Malakia van CLaSH het NS11 980.35 en me. Michaela Tietz van Okanti-stigting en haar deelnemers het Saterdag N$31 820 vir dié twee organisasies ingesamel. Mee. Hulda Goagoses en Friederike Kroner van SCORE Namibia het N$6 350 ingevorder. Foto Tanja Bause

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie