Namibië duik op in ondersoek na kuberaanvalle

Ronelle Rademeyer
Ontleders in Amerika het vasgestel Noord-Koreaanse kuberaanvallers het die adresse van rekenaars in Windhoek hiervoor gebruik.
Die Amerikaanse kubersekuriteitsmaatskappy McAfee het bekend gemaak sy span kenners is in hul ondersoek na die bedrywighede van Noord-Korea se Operasie Sharpshooter op die spoor van IP-adresse in Windhoek geplaas is.
Sharpshooter is ’n kuberspioenasieveldtog van die Noord-Koreaanse Lazarus-groep, ’n kubermisdaadgroep wat na bewering deur dié land se regering gesteun word.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Foto: McAfee

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer