Namibiu00eb daal op mededingingheidsindeks
Namibiu00eb daal op mededingingheidsindeks

Namibië daal op mededingingheidsindeks

Jo-Mare Duddy Booysen
Namibië is die 100ste mees mededingende ekonomie uit 140 lande wêreldwyd, luidens die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se 2018-indeks.
Verlede jaar was die land 99ste uit 135 lande.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2025-10-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer