‘Namgomar kry kwotas op bedrieglike wyse’

Namgomar Pesca Limitada SA het tussen Julie 2014 en 2019 ’n totale visvangkwota van 50 000 metrieke ton maasbanker ontvang, sê die Teenkorrupsiekommissie.
Jemima Beukes
Jemima Beukes – Die hoofondersoekbeampte van die Teenkorrupsiekommissie (ACC), mnr. Andreas Kanyangela, het Vrydag in die hoërhof in Windhoek gesê die visvangkwotas vir 50 000
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer