Namdia beslis Hamutenya moet opdok

Afgesien van die straf wat die uitvoerende hoof opgelê is, wil dit voorkom of die direksie geensins daarin belangstel om enige van die bestuurslede se kontrakte te hernu nie.
Yandi Du Plessis
Mathias HaufikuDie direksie van Namibia Desert Diamonds (Namdia) het 'n finale skriftelike waarskuwing aan die uitvoerende hoof van die maatskappy, mnr. Kennedy Hamutenya, uitgerei
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer