Namcor-raad ontmoet oor dooie punt

Minister Leon Jooste sê sterk bewyse is nodig om die skorsing van die besturende direkteur te regverdig.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die raad van die Nasionale Petroleumkorporasie (Namcor) sal na verwagting vandag sê of dissiplinêre stappe teen mnr. Immanuel Mulunga, die besturende direkteu
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer