Namcol: Slegs 10% slaag Engels bevredigend
Namcol sê kandidate se swak prestasie in Engels tweede taal is die grootste doring in die vlees wat hulle daarvan weerhou om toelating tot tersiêre onderrig te kry.
Elvira Hattingh - Uit die 20 333 NSSCO-inskrywings vir Engels tweede taal by die Namibiese Kollege vir Afstandonderrig (Namcol), kon slegs 10% ’n D-simbool of hoër behaal. Terse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie