Nam-inkomste was kleingeld, sê Samherji
Die Yslandse seekosreus sê daar is geen manier dat hy sy wêreldwye wins in gedrang sou bring deur korrupte bedrywighede in Namibië, een van sy kleinste markte, nie.
Mathias Haufiku – Samherji, die Yslandse seekosmaatskappy, sê dit sou nie die moeite werd wees om sy wêreldwye omset, wat na bewering jaarliks rondom N$12,4 miljard is, deur ko
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie