Nakathila wil Gautenger uit pad vee
Nakathila wil Gautenger uit pad vee

Nakathila wil Gautenger uit pad vee

Boks
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Die verandering in die identiteit van sy opponent sal nie die Namibiese kampioenbokser Jeremiah Nakathila van stryk bring wanneer hy vanaand in Kaapstad deur die kryttoue klim nie.

Die Namibiër plaas sy superveergewig Afrika-gordel van die Wêreldboksorganisasie (WBO) op die spel wanneer hy teen Prince Dlomo van Johannesburg deur die toue klim.

Dit sal die hoofgeveg wees van Kalakoda Promotions se skouspel wat in die Kasteel van Goeie Hoop aan die voet van Tafelberg aangebied word. Boksliefhebbers kan uitsien om regstreekse videostroom op die Facebook-blad van Kwesé Free Sports te volg, of op die Kwesé-toep, of op NBC 6.

Die uitsending van voorgevegte is bestem om omstreeks 20:00 te begin.

Nakathila verdedig sy WBO Afrika-titel vir die vierde keer, vandat hy dit moes herwin ná die enigste puntenederlaag op sy rekord, teen Evgeny Chuprakov in Rusland in November 2016.

Nakathila word steeds as een van Namibië se beste vooruitsigte beskou en sy promotor Nestor Tobias maak geen geheim daarvan dat hy hoop om gedurende 2019 'n wêreldtitelgeveg vir sy man vas te knoop nie.

Die Namibiër (16 oorwinnings, 12 uitklophoue, een nederlaag met punte) kry vanaand te doen met Prince Dlomo, wie se rekord op 'n bra middelmatige 10 oorwinnings en sewe nederlae staan.

Dlomo se rekord is egter ietwat skeefgetrek deurdat hy vyf van sy eerste ses gevegte in die beroepskryt (2011 tot 2013) verloor het. Sedertdien het hy egter sy loopbaan op koers gehou en het onder meer in Mei vanjaar in Sandton 'n tegniese uitklopsege teen die minder ervare Swakopmunder Gabriel (Candy) Imalwa behaal.

Dlomo is vroeër vandeesmaand as die plaasvervanger nader geroep toe sy landgenoot Toto Helebe hom vanweë “onvoorsiene omstandighede” as die oorspronklike opponent vir Nakathila moes onttrek.

Die promotor Nestor Tobias het gister gesê hy en Nakathila (nommer 3 op die WBO-wêreldranglys) is opgewonde om Namibië buite die landsgrense te verteenwoordig.

“Ons is gereed om die titel te verdedig en het ons visier ingestel om in 2019 vir die wêreldtitel te gaan. Die nuwe jaar sal 'n grote vir MTC Nestor Sunshine Promosies, asook vir Namibië wees.”



GHANEES AAN ­WENKANT

Woensdagaand het Ghana se middelgewig Obodai Sai met 'n eenparige puntesege in Accra die WBO Afrika-titel herwin, toe hy die aanslag van die Suid-Afrikaner France Ramabolu afgeweer het.

Sai het die tellinghouers oortuig dat hy bykans elke ronde gewen het (120-109, 117-111, 119-110).

Die WBO Afrika middelgewigtitel het vakant geword toe Namibië se Walter Kautondokwa onlangs in die Amerikaanse stad Boston sy WBO wêreldtitelgeveg teen Demetrius Andrade verloor het.

Kautondokwa het tevore vir Sai in Accra in die vyfde ronde uitgeslaan en sal gewis sy lippe aflek om weer 'n titelgeveg vas te knoop teen die Ghanese vegter, wie se rekord nou op 35-3 (26 uitklophoue) staan.

Woensdagaand se skouspel in Accra is bygewoon deur die Namibiese skeidsregter Fillemon Mweya, wat 'n beoordelaar in 'n voorgeveg vir 'n WBC-titel was.

Mweya sê hoewel geen bokser in die hoofgeveg platgeslaan is nie, het Sai verdien om te wen.

“Die arena was stampvol. Sai het 'n goeie vertoning met houekombinasies gelewer en het werklik verbeter op die foute wat hy teen Kautondokwa begaan het. Ramabolu was egter nie tevrede met die uitslag nie en het agterna aan die media gesê hy reken hy het genoeg gedoen om te wen.”

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%