Nakale se spoortjies loop dood by pad

Polisiehonde het hulle goed van hul taak gekwyt, maar die vermiste seuntjie is nog nie gevind nie.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die vermiste driejarige Mandela Nakale van Lüderitz se spoor is gevolg tot langs die hoofpad na die lughawe, tussen Area 7 en die NHE-nedersetting, en daar raak
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer