Najib probeer Maleisiërs uit Noord-Korea kry

Nadat harde woorde tussen Noord-Korea en Maleisië geval het, het die Maleisiese eerste minister sy gesindheid effens versag.
Estelle de Bruyn
Maleisië se eerste minister, Najib Razak, het gister 'n sagter toon met Noord-Korea ingeslaan, 'n dag nadat hy die land van die sluipmoord op die vervreemde halfbroer van Kim Jong
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer