Nagklubs, toerisme, skole oop in fase 4

Talle nywerhede hervat vandag met die aanvang van fase 4 van die noodtoestandmaatreëls om Covid-19 te bestry.
Denver Kisting
Denver Kisting – Met fase 4 van die noodtoestandmaatreëls om Covid-19 hok te slaan wat om middernag in werking getree het, mag sjebeens weer drank op hul persele bedien mits hul
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer