Nagklubgangers gyselaar gehou

'n Taxibestuurder het glo op 'n passasier geskiet wat uit die taxi gespring het sonder om te betaal.
Francoise Steynberg
Die polisie is Sondag omstreeks 05:00 na die Vibe-nagklub na die suidelike nywerheidsgebied in Windhoek ontbied nadat mense in die gebou gyselaar gehou is. Volgens die Namibiese po
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer