Nafau-lid van korrupsie aangekla

’n Eetplek op Walvisbaai se bestuur is glo omkoopgeld gevra in ruil daarvoor dat werkers oortuig word om die maatskappy se voorgestelde verhoging te aanvaar.
‘n Lid van die Namibiese Vakbond vir Voedsel- en Verwante Werkers (Nafau), mnr. Sakeus Taapopi Shikongo (31), is die afgelope Dinsdag deur die Teenkorrupsiekommissie (ACC) op kla
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer