N$900 miljard vir Afrika

Pres. Hage Geingob het by die Focac-beraad in Beijing gesê China kan 'n belangrike ontwikkelingsrol in SADC speel.
Ronelle Rademeyer
Ronelle RademeyerChina gaan US$60 miljard (sowat N$900 miljard) beskikbaar stel vir die finansiering van projekte in Afrika.Volgens die Chinese president, mnr. Xi Jinping, sal dit
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer