N$450 miljoen se Covid-lenings vir SME’s

13 January 2021 | Bankwese
Die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) het pas aangekondig dat hy Maandag Covid-19-sakeverligtingslenings aan SME’s bekend gaan stel.
Dit volg nadat DBN ‘n leningsooreenkoms van N$450 miljoen met die Duitse Ontwikkelingsbank (KfW) gesluit het.
Die finansiering waaroor SME’s in die toerisme-, gasvryheids-, logistiek- en ander bedrywe kan aansoek doen, sal gelykstaande wees aan drie tot ses maande van hul omset.
Dit sal beskikbaar wees vir kliënte van die bank, maar ander ondernemings sal ook daarvoor kan aansoek doen.
Die verwagting is dat sowat 200 klein- tot mediamgrootte ondernemings deur middel van hierdie lenings gehelp kan word.

Soortgelyk
Nege sterftes, 307 nuwe gevalle
12 ure gelede | Gesondheid
Hof sal later sê of Shoprite bevel geminag het
14 ure gelede | Howe
Eloïse bring dalk storms
18 ure gelede | Weer
Swakoppoortdam loop oor
1 dag gelede | Weer
Voorvaderlike eise: Alle grond benut
1 dag gelede |
Woestynrivier laat lóóp
1 dag gelede | Weer
Noorde: Té nat én té droog
1 dag gelede | Weer
Making the art of painting look easy
1 dag gelede | Mense
Shoprite steeds in die hof
1 dag gelede | Arbeid
Kleinadvertensies