N$30 miljoen dringend nodig om rooisprinkane te beveg
Minister Calle Schlettwein sê die verspreiding van die rooisprinkaan in die Zambezistreek raak intens en dat dit dringend beveg moet word.
Elvira Hattingh – Sowat N$30 miljoen se benodighede word “sonder oponthoud” vir die bestryding van die Afrika rooitreksprinkaan in die Zambezistreek benodig. Dit, om te keer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie