N$1,8 miljard nodig vir Etosha-heining

Volgens Namibia Wildlife Resorts is hulle nie verantwoordelik vir die instandhouding van openbare toilette, heinings en paaie in nasionale parke nie.
Ellanie Smit
Ellanie Smit - Die heining om die Etosha Nasionale Park sal sowat N$1,8 miljard kos om te voltooi. Dít volgens 'n verslag van die parlementêre portefeuljekomitee belas met natuu
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer