N$164 miljard nodig vir NDP5
N$164 miljard nodig vir NDP5

N$164 miljard nodig vir NDP5

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Namibië se Vyfde Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP5), wat môreoggend deur pres. Hage Geingob, bekendgestel word, gaan beleggings van N$164,2 miljard oor vyf jaar verg.
Dié geld gaan in 80 programme en 171 projekte ingepomp word, luidens ‘n verklaring van die Nasionale Beplanningskommissie (NPC).

Kommentaar

Republikein 2025-06-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer