N$140 m. vir klimaatsimpak in Kunene

Die eerste minister het Namibië se toewyding aan die wêreld en die streek se klimaatsveranderingsdoelwitte bevestig.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Namibië se Omgewingsbeleggingsfonds (EIF) het N$140 miljoen van die Groen Klimaatsfonds (GCF) ontvang om klimaatsverandering in die Kunenestreek te takel. EI
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer