N$1,3 miljard kort vir Neckartal

Benewens te min geld in die begroting om die Neckartaldam klaar te bou, is daar ook ander kwessies wat haper.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die tesourie sal vanjaar 'n haas uit die hoed moet pluk om die Italiaanse konstruksiereus Salini S.p.A. vir die afhandeling van die bouwerk aan die Neckartaldam
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer