N$100 000 se dagga in Khomasdal gekry
Denver Kisting – ’n Namibiese vrou (24) en ’n 38-jarige man van Tanzanië is in aanhouding nadat dagga ter waarde van bykans N$100 000 in Khomasdal gevind is.
Hoofinsp. Kauna Shikwambi, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie het eergistermiddag op dié dwelms tydens ’n klopjag beslag gelê.
Die verdagtes sal binnekort voor die hof gedaag word.
Hoofinsp. Kauna Shikwambi, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie het eergistermiddag op dié dwelms tydens ’n klopjag beslag gelê.
Die verdagtes sal binnekort voor die hof gedaag word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie