N$100 000-borgtog vir Maletzky
‘n Bekende Windhoekse prokureur, mnr. Titus Mbaeva (62), ‘n ewe bekende lekelitigant, mnr. August Maletzky (49) en Maletzky se 43-jarige kantoorassitent, mnr. Simon Edward Afrikaner, het gister weens beweerde korrupsie en bedrog in die hof verskyn.
Denver Kisting – Die Windhoekse landdroshof het gistermiddag borgtog van N$100 000 aan die beleërde lekelitigant, mnr. August Maletzky (49), toegestaan.Maletzky se medebeskuldig
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie