’n Vragruim vol vuur
Voor die vliegtuig sou opstyg, het doeane-beamptes en die SAL vasgestel die vrag sluit in R4- en R5-aanvalsgewere, 7,62 mm- ligte masjiengewere, 9 mm-Star-pistole, ammunisie en drie nabootsers wat gebruik word vir die opleiding van swaarvragmotorbestuurders.
Erika Gibson - Die Suid-Afrikaanse weermag het probeer om sonder die nodige magtiging ’n besending aanvalsgewere en ammunisie na Kuba te smokkel. Boonop wou hulle die wapentuig l
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie