'n (Sit)plekkie by die see
'n (Sit)plekkie by die see

'n (Sit)plekkie by die see

Henriette Lamprecht
Met die langnaweek wat om die draai loer, kan die gasvryheidsbedryf aan die kus 'n welkome hupstoot kry soos Namibiërs hier vir 'n wyle kom afpak. Rhoda Nel het dié bankie op Hentiesbaai met sy aangrypende uitsig raakgekliek.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer